Hoërskool Punt ontvang ‘n toekenning van die Universiteit van Stellenbosch as een van hul Top 100 voederskole. Ons is nommer 32 op die lys, op grond van die hoeveelheid eerstejaars van die skool, wat jaarliks tot die Universiteit toegelaat word.
Foto: Me.Janicke Dill (Univ van Stellenbosch) en Mnr. Adolf Gouws (Skoolhoof)