JANDRI & MJ
Jandri Snyders en MJ de Lange het deelgeneem aan die Highgate Inter Tweekamp byeenkoms in Oudtshoorn op 3 Februarie 2018. Hulle het albei vierde geeïndig in hul onderskeie ouderdomsgroepe.