Die gr 11 Sosiale komitee (en Me. Visagie) het vandag met groot ywer weggespring om klere in te samel vir die Heart 2 Heart organisasie. Daar is reeds n groot hoeveelheid klere deur die gr 8 en gr 9 (groep 1) ingesamel. More is die gr 8 en 9 (groep 2), en gr 10 tot 12 se beurt.
We would like to thank Agri Garden Route for sponsoring the paint. We appreciate your support.
Die hande simboliseer OMGEE!