4th November 2020

Gr. 12 Prysuitdeling 2020 Gr 12 Prize-giving

Toekennings Gr. 12 Prysuitdeling / Gr 12 Prize-giving awards:
`n Akademiese prestasiesertifikaat word aan `n leerder met `n gemiddelde persentasie van 80% of meer toegeken. Die finale SGA-punt van elke vak is hiervoor gebruik.
`n Beste vakprestasie-sertifikaat word aan `n leerder met `n persentasie van 75% en meer toegeken.
Indien leerders dieselfde persentasie behaal, word na die punte van die September-eksamen gekyk om die wenner te bepaal.

1. Chanté van der Westhuizen
– Best achievement Afrikaans First Additional Language 88%
– Chanté shares the trophy for best achievement in Afrikaans FAL with Carolyn Rheeder
– Receives R250 sponsored by Mrs Marita Kritzas and a gift voucher of R200 from De Jagers, Mossel Bay

2. Hanerésa van der Westhuizen
– Beste prestasie Visuele Kuns 95
– Ontvang die Trofee vir die beste prestasie in Visuele Kuns
– Ontvang die Daan Stander Aansporingsprys van R 1000

3. Annemie de Graaff
– Beste prestasie Musiek 82%
– Ontvang die Daan Stander Aansporingsprys van R 1000

4. Kayla Duthie
– Academic achievement 80.14%

5. Tacha-Marie Joubert
– Beste prestasie Lewenswetenskappe 87%
– Ontvang die St Blaize Trofee vir Lewenswetenskappe
– Akademiese prestasie 80.58%
– Ontvang R 500 geborg deur Dr. Dan Potgieter en `n geskenkbewys van R 500 van De Jagers, Mosselbaai

6. Louis Esselen
– Beste prestasie Ekonomie 95%
– Ontvang die ENB Trofee vir die beste prestasie in Ekonomie
– Ontvang die Sakekamer Trofee vir die hoogste gemiddelde prestasie vir Ekonomie en Rekeningkunde 89%
_ Akademiese prestasie 80.71%
– Ontvang R 1000 geborg deur PSG Konsultante

7. Carolyn Rheeder 88%
– Best achievement Afrikaans First Additional Language
– Carolyn shares the trophy for best achievement in Afrikaans FAL with Chanté van der Westhuizen.
– Academic achievement 80.71%
– Receives R250 sponsored by Mrs Marita Kritzas and a gift voucher of R300 from De Jagers, Mossel Bay

8. Corita Louw
– Akademiese prestasie 81%

9. Nabeela Domingo
– Academic achievement 81%

10. Anè Kotzè
– Akademiese prestasie 82.71%

11. Wentzel Pauw
– Beste prestasie Ingenieursgrafika en Ontwerp 94%
– Ontvang die Christo Botha Wisseltrofee vir IGO
– Akademiese prestasie 82.71%
– Ontvang die Daan Stander Aansporingsprys van R1000

12. Anna-Maria Adreani
– Best achievement Tourism 92%
– Receives the Trophy for Tourism
– Academic achievement: tenth class position 82.86%
– Receives a travel bag sponsored by UNISA, R 500 sponsored by Bartlett & Dekker Radiologists and a gift voucher of R500 from De Jagers, Mossel Bay

13. Daniëlle Kruger
– Beste prestasie Verbruikerstudies 84%
– Ontvang die Trofee vir Verbruikerstudies
– Akademiese prestasie: negende klasposisie 84%
– Ontvang die Daan Stander Aansporingsprys van R1000 en
`n geskenkbewys van R 500 van De Jagers, Mosselbaai

14. Mieke Oosthuizen
– Akademiese prestasie: agtste klasposisie 84.29%
– Ontvang `n geskenkbewys van R 500 van De Jagers, Mosselbaai

15. Willem Meyer (WJ)
– Beste prestasie Rekenaartoepassingstegnologie 93%
– Beste prestasie Inligtingstegnologie 83%
– Ontvang `n goue sertifikaat in die eerste rondte van die Programmerings-Olimpiade van 2020
– Akademiese prestasie: sewende klasposisie 84.86%
– Ontvang R 1000 geborg deur OMP Prokureurs, `n geskenkbewys van R 1000 van De Jagers, Mosselbaai en `n geskenkbewys van R500 van Sentraal-Suid Koöperasie Beperk

16. Ané Venter
– Akademiese prestasie: sesde klasposisie 85%
– Ontvang R 500 geborg deur Liquor City, Riviera

17. Bianca Booyens
– Academic achievement: fifth class position 85.57%
– Receives R 800 sponsored by Dr J.H. Barnard

18. Lené van der Gryp
– Beste prestasie Rekeningkunde 94%
– Akademiese prestasie: vierde klasposisie 86.29%
– Ontvang R 2000 geborg deur Esselen Prokureurs en
Dr. R. K. Botha, asook `n geskenkbewys van R 500 van Sentraal-
Suid Koöperasie Beperk

19. Elizmor Olivier
– Beste prestasie Wiskundige Geletterdheid 94%
– Beste prestasie Besigheidstudies 91%
– Akademiese prestasie: derde klasposisie 87.57%
– Ontvang R 2500 geborg deur L & F Elektries, MSec Sekuriteit en Bartlett & Dekker Radioloë.
Ontvang ook `n geskenkbewys van R 500 van De Jagers, Mosselbaai en `n geskenkbewys van R 500 van Sentraal-Suid Koöperasie Beperk

20. Juanique de Lange
– Beste prestasie Engels Eerste Addisionele Taal 86%
– Akademiese prestasie: tweede klasposisie 88.14%
– Ontvang R 2750 geborg deur die ATKV, Boshoff-Visser Rekenmeesters, Dr. Dan Potgieter en Dr. F. de Wet. Sy ontvang ook `n geskenkbewys van R 500 van Sentraal-Suid Koöperasie Beperk

21. Megan Leonard – Dux-leerder
– Beste prestasie Afrikaans Huistaal 86%
– Ontvang die Sanlam Trofee vir beste prestasie in Afrikaans HT
– Beste prestasie Engels Huistaal 90%
– Beste prestasie Wiskunde 95%
– Ontvang die Petri Terblanche Trofee vir Wiskunde
– Beste prestasie Fisiese Wetenskappe 93%
– Ontvang die Van Nierop Trofee vir Fisiese Wetenskap
– Ontvang die Scheffler-Toekenning vir die hoogste prestasie in Wiskunde en Fisiese Wetenskap
– Beste prestasie Geografie 96%
– Ontvang die ENB-Toekenning vir die hoogste prestasie in `n matriekvak, nl. Geografie
– Beste prestasie Lewensoriëntering 96%
– Akademiese prestasie: eerste klasposisie 92.86%
– Ontvang die Dux-trofee vir die hoogste akademiese prestasie
– Megan ontvang ook Spesiale Erekleure. Sy het vanaf graad 9-12 vier agtereenvolgende jare `n gemiddeld van 90% en meer behaal en het elke jaar akademiese kleure verwerf.
– Rauch Gertenbach Prokureurs borg die Dux-leerder met R 2200.
– Ontvang `n verdere R 4500 geborg deur Braam Deacon Prokureurs, die H.P. Langenhoven Erflating en Bartlett & Dekker Radioloë
– Ontvang ook `n geskenkbewys van R 1000 van De Jagers, Mosselbaai en `n geskenkbewys van R 1000 van Sentraal-Suid Koöperasie Beperk.