9th May 2019

Gr. 12 Geografie besoek Starlite Aviation

Mnr. D’Elboux se Gr. 12 Geografie-klas het Starlite Aviation besoek.

Baie dankie aan Me. Margy Wiggett en personeel vir ‘n uiters leersame dag.