Mnr.D’Elboux se Graad 11 Geografie klas spandeer vandag by die grotte in Oudtshoorn om meer te leer van Geomorfologie.