9th May 2019

Gr. 11 Geografie besoek Jakkalsvlei

Mnr.D’Elboux se Graad 11 Geografie-klas het Dinsdag na Jakkalsvlei gegaan om meer te leer oor grondprofiele, rivierkanale en baie meer!  Baie dankie aan Jakkalsvlei, Me. Ann Strauss en wynmaker, Jantjie Jonker, vir die ongelooflike ervaring!

Ons waardeer dit opreg en het baie geleer