13th April 2018

Gorries word Visse

Tydens vandag se baadjie-seremonie het die prefekte die Gr 8-leerders se baadjies aan hulle oorhandig.  Die Gorries het nou Visse geword en mag nou hul skoolbaadjies dra!