29th January 2020

Gholfliga

Tydens die 1e rondte van die Gholfliga het ons A-span as die wenners uit die stryd getree. Hierdie liga-wedstryd is in Mosselbaai gespeel.

Hiermee, die uitslae:

Punt A 88 punte
Oakdale A 85 punte
Oakdale C 74 punte
Curro A 72 punte
Oakdale B 67 punte
Punt B 65 punte