7th August 2019

Fotograwe kuier by die Poort

Die Fotografieklub het onlangs die Poort besoek. Die leerders het die geleentheid gehad om foto’s in ideale weersomstandighede te neem. Hulle het landskapfoto’s en nabyskote geneem. Die middag het ‘n paar pragtige foto’s opgelewer. Die leerders het die middag met ‘n roomys afgesluit