Die afgelope naweek het ‘n baie entoesiastiese groep “fotograwe” op Agulhas toegesak vir ‘n naweek van pret en leer! Baie dankie aan Me. H. Slabbert wat so ‘n ywerige leermeester en organiseerder is.
Aangeheg fotos van die naweek se pret en werk!