30th August 2018

Fotografieklub besoek Redberry Farm in George

Die PHS fotografieklub het hul talente gaan beoefen op die pragtige aarbeiplaas net buite George: Redberry Farm
Nie net is daar fotografie tegnieke beoefen nie, maar deelname aan die verskeie aktiwiteite was baie belangrik om te verseker daar word kwaliteit fotos geneem.