Punt het omtrent stof in almal se oë geskop! Ons het 5 projekte ingeskryf wat baie goed ontvang is.
Uitslae Punt-leerders:
Lunje Mengezeleli – Brons
Nabeelah Domingo – Silver
Chloë Naidoo – Silver
Rachel Corkill – Goud
Anna-Marie Adreani – Goud
Megan Bailey – Goud
Serett Kruger – Goud
Wentzel Pauw – Goud
Carolyn Rheeder – Goud
Spesiale toekennings:
Boekprys vir die beste onderhoud: Rachel Corkill en Carolyn Rheeder
Eskom beste Dames Projek vir 2019: Anna-Marie Adreani en Megan Bailey
Gratis lidmaatskap tot die Garden Route Botanical Gardens: Anna-Marie Adreani en Megan Bailey
Beste waterprojek : 3de plek Anna-Marie Adreani and Megan Bailey
Leerders wat deur is na die Nasionale Rondte (ISF) wat vanaf 24- 27 September 2019 in Johannesburg gehou sal word: Anna-Marie Adreani, Megan Bailey en Lunje Mengezeleli.