3rd March 2020

Eden-Streek Gholf finaal

Die Eden-Streek se Gholf finaal het op 28 Februarie 2020 plaasgevind. Dit het op die Mosselbaai Gholfbaan plaasgevind.

Deelnemende skole was: Hoërskool Punt, Hoërskool Oudtshoorn, Oakdale, Glenwood House, Langenhoven Gimnasium en Rundle.

Hoërskool Punt eindig in die eersteplek met die beste netto telling.

Punt spog ook met die volgende prestasies:
Stiaan Venter wen die seuns o.15 afdeling
Simoné Ferreira wen die dogters o. 15 afdeling

Baie geluk aan Mnr. Gustav Steinhobel en ‘n baie jong gholfspan!