5th March 2018

Eden Skole Gholf

Punt se gholfspan het op Vrydag, 23 Februarie 2018 aan die Eden Skole Gholf finaal deelgeneem. Die volgende skole het hieraan deelgeneem:

Glenwood House
Lundle – Kenako
Punt
Oakdale
Outeniqua
Hoerskool Oudtshoorn
Langenhoven Gimnasium

HS Punt is baie trots op die volgende toekennings:

Punt se span wen BESTE NETT trofee
Lisa-Marie Prinsloo wen BESTE NETT dogters o/19
Michelle Mullen wen BESTE NETT dogters o/18
Divan Oosthuizen wen BESTE NETT seuns o/15

Baie geluk! Proudly Punt