5th March 2019

Dogtershokkie wys wie is baas tydens Loeriefees!

Punt se 1ste dogtershokkiespan het die naweek tydens die Loeriefees te Wittedrift,  ‘n baie suksesvolle hokkie-dag gehad. Ons speel vyf wedstyde en wen al vyf oortuigend. Die span teken ‘n totaal van 13 doele aan en staan geen doele af nie. Dankie aan Hoërskool Wittedrift  vir die lekker geleentheid.

Foto:

Agter vlnr:  Elize-Mari Beck, Andrea Kommer, Janade Shaw, Jana Relihan, Hanzelle van Staden, Bianca Steyn
Middel:  Claire Pretorius, Carlene Müller, Christelee Delport, Minette van Zyl, Amor Coetzee, Lené van der Gryp, Kayla Duthie, Abigail Figland
Voor:  Me. L. Pelser (afrigter), Elri Venter