Megan Leonard het ‘n 11de plek in die jaarlikse DieBurger Wiskunde kompetisie behaal. By haar op die foto is Mnr. R. Botha wat die inskrywings hanteer het. Baie geluk