Baie geluk aan Hansie Barnard wat die Top 20 van die Die Burger Wiskunde kompetisie in die Wes Kaap gehaal het. Hy gaan gedurende Augustus 2019 in die Kaap verder deelneem en het reeds n R1000 gewen.