Baie geluk aan Damian Smith met sy goue medalje vir seuns o/15 (with special needs) tydens die SA Tweekamp kampioenskappe wat vandag in Port Elizabeth plaasgevind het.