2021 o.14-rugbyspan

Punt se o/14-rugbyspan se baie dankie aan Me. Cornelia Nell en Rauch Gertenbach Prokureurs wat hul sakke geborg het.   Foto vlnr: Henru Nell (kaptein), Mnr. JR Foreman (afrigter), Kyle […]

Punt-rugby maak die Visse trots!!

Baie geluk aan die volgende leerders wat in die onderskeie SWD-rugbyspanne ingesluit is: SWD Grant Khomospan: HJ Nell SWD Akademiespan: Jordan Jaars en Lucky Tshawe SWD Cravenweekspan; Rosco Seconds Punt […]

Punt se rugbyspelers wat op 11 Mei 2021 aan die Cravenweek en Grant Khomo proewe in George deelgeneem het. Cravenweek: vlnr voor: Jordan Jaars, Lucky Tshawe, Vondre du Toit, Reihardt […]

Rosco in Oefengroep!

Rosco Seconds (Gr11) in SWD se EPD (Elite player developement) groep opgeneem is. Proudly Point Rosco!

Point Rugby

Linden Rhode (2011 SA Schools Rugby) : ??????????? “One Moment That nobody Can take away From me….whether You call it History or the Past…To Think 100 years from now my […]

7’s Springbok-rugbytrui:

Chadey Schutte (Gr9) het die 7’s Springbok-rugbytrui van die Blitzbok Kaptein, Siviwe Soyizwapi gewen, die fondsinsameling was vir die o 15 Rugbyspan. Die trekking was  deur die Blitzbok-kaptein self by […]

2020 Rugby Borgskap

Punt-rugby ontvang hul 1ste span uitrustings geborg deur MSec Security! Baie dankie vir die borgskap MSec!  Ons seuns sal jul naam met trots dra! Op die foto vlnr: Mnr. Pieter […]

o/17 SWD Sewes-proewe in George

Hoërskool Punt se o/17 7’s-rugbyspan het op Saterdag, 24 Augustus 2019, by PW Botha in George aan die o/17 SWD sewes-proewe deelgeneem. ‘n Baie jong o/15-span, wat vars van ‘n […]

Rugby vs Struisies

Die rugbyspanne van HS Punt het Saterdag in Mosselbaai teen die spanne van Hoërskool Oudtshoorn (Struisies) te staan gekom. Fotos:  1ste span Keith du Toit (HSP Fotografie) en o/15 Boshoff […]