EDEN netball trials

33 dogters het op 22 en 23 April aan die Eden en Sentrale Karoo netbalproewe gaan deelneem. Out of the 33 girls, 21 was chosen to participate in the Western […]

HS Punt vs HS Montagu

Hoërskool Punt het op 30 April teen HS Montagu deelgeneem. Die uitslae is as volg: Rugby o.14A 57-7 (wen) o.15A 29-10 (wen) o.15B 20-15 (wen) o.16A 19-15 (wen) o.19A 24-31 […]

Netbal vs Bredasdorp

Op Saterdag, 7 Maart, het HS Punt se Netbalspanne vroegoggend met hul busse vertrek om teen Hoërskool Bredasdorp kragte te meet. Op ‘n vuurwarm dag is Punt met strawwe kompetisie […]

Bosmansdam-Netbaltoernooi

Gedurende die naweek van 28 en 29 Februarie het nege van Punt se eerstespan-dogters aan die Bosmansdam Knights-netbaltoernooi deelgeneem. ‘n Totaal van 18 o.18 spanne, meereendeels Kaapse skole, het aan […]

Punt-Netbal vs HS Langenhoven

Die netbalspanne van HS Punt het op Vrydag, 12 Julie 2019, in Mosselbaai teen die spanne van Langenhoven te staan gekom: Punt se telling eerste. o/14B: 9-12 o/14A: 14-15 o/16C: […]

Punt-tennis presteer tydens Interpro

Mieke Theron en Kayla Esselen (albei o/14) het Eden-tennis op 15 en 16 Junie 2019, in George, tydens ‘n Interpro-toernooi, verteenwoordig. Hulle speel in die o/16-ouderdomsgroep en wen al hul […]

o/17-Netbalspan na Wes-Kaap Topskole-toernooi

Die o/17-netbalspan van HS Punt het die afgelope naweek aan die Wes-Kaap Topskole netbaltoernooi by De Kuilen in Kuilsrivier deelgeneem. Die meisies het baie mooi gespeel maar kon ongelukkig nie […]

Punt-netbaldogters in Wes-Kaap spanne.

Baie geluk aan die volgende dogters wat in die onderskeie Wes-Kaap Netbalspanne opgeneem is: o/14 : Inga Matshoba o/16: Lee-Schen Muller o/17: Carmel Treurnicht o/18: Winona Huisamen