Punt-muurbal

Baie sterkte aan Kari van der Walt wat SWD-Muurbal by die SA Platteland-toernooi, gaan verteenwoordig. Die toernooi vind vanaf 25 tot 26 April 2019, in Bloemfontein plaas. Baie geluk ook […]
Punt-muurbal

Punt muurbal se A liga (eerste span) wen beide Oakdale se spanne soos volg: A1 span 7 – 5 en die A2 span 9 – 3. Dit was hierdie 4 […]
Punt-Muurbal C-liga (A-span)

Punt-muurbal: Punt se eerste span (C-liga) wen Oakdale se 2 spanne 8-4 en 11-1. Spanfoto: Ernest Lamprecht, Dehan Raal, Karli van der Walt en AJ Gerick
PUNT-MUURBAL

Punt-muurbal vs Oakdale: Die muurbalspanne van HS Punt het op 9 Mei 2018 teen die spanne van Oakdale te staan gekom: Die A-liga span wen Oakdale 8-4 en 9-2. Die […]
Punt-Muurbal

4 Punt-leerders sal vanaf 26 – 30 April 2018 die SWD by die SA Platteland Muurbal toernooi, wat in Bloemfontein sal plaasvind, verteenwoordig. Hulle is vlnr: WG Strauss, Kari van der […]
Muurbalproewe

WG Strauss (o/19A) verteenwoordig die SWD by die SA Platteland Muurbalkampioenskappe. Hierdie toernooi word vanaf 27 April tot 1 Mei 2017 in Bloemfontein gehou. Baie sterkte WG!