Punt o/15-krieketspan begin kwartaal goed!

Punt se o/15A-Krieketspan het op Saterdag, 5 Oktober, in Mosselbaai, teen die o/15B-span van Outeniqua te staan gekom. Punt het eerste gekolf en 95 lopies aangeteken. Outeniqua is uitgehaal vir […]

KFC Punt Krieketfees

Hoërskool Punt is trots op die 2019 Krieketfees, wat in samewerking met KFC HEIDERAND en VOORBAAI, gedurende die vakansie vir 0/19-spanne aangebied is. Dit was vanjaar die 21ste keer dat […]

KFC Punt Krieketfees 2019

Hoërskool Punt is trots om weereens in 2019, in samewerking met KFC HEIDERAND en VOORBAAI, die KFC Punt Krieketfees vir o/19-spanne aan te bied. Dit is vanjaar die 21ste keer dat skole […]

Punt-krieket vs HS Oudtshoorn

Die afgelope naweek het die o/15- en o/19-krieketspan teen die Struisies te staan gekom. Die eerstespan het tuis gespeel en eerste gekolf. Punt boul Struisies uit vir slegs 92 lopies. […]

Punt o/15-krieketspan vs D’Almeida

Die o/15-krieketspan het Saterdag teen die span van D’Almeida te staan gekom en met 4 paaltjies gewen. Ewan Schoeman neem 3 paaltjies in 5 beurte en Whitey Bester 2 in […]

Punt-krieket maak die pap dik aan.

Die afgelope week was ‘n besige een op die krieketveld met die volgende uitslae: 1. Die o/15-span speel teen Oakdale. Oakdale kolf eerste en teken 66 lopies aan. Punt teken […]

KFC PUNT Krieketfees 2018

Die KFC Punt Krieketfees is vanjaar vir die 20ste keer deur Hoërskool Punt, as deel van die Mosselbaai Sportmaand, aangebied. Met 26 skole wat van regoor SA kom deelneem het, […]

Krieket

Punt Skoolwapen

Krieket datums kwartaal 1 (2018): 10 Februarie: 0/15A vs Outeniqua (weg) 0/19A vs York High (tuis) 17 Februarie: 0/15A vs Bridgeton (tuis) 0/19A vs Glenwood House (weg) 24 Februarie: 0/15A […]