Interskole 2019

GHOLF: Ons 1ste gholfspan het die Interskole goed begin deur Langenhoven Gimnasium gemaklik met 163 punte teenoor 108 punte te wen. RUGBY: Hardlooprugby en goeie vaardighede was die wenner op die dag tussen Punt en Gimnasium. Die o/14A-span skop die dag af met ‘n baie goeie vertoning en wen ‘n spannende wedstryd 22-15. Die o/14B-span […]

Mini Brag en Big Brag 2019

Vanjaar se Mini en Big Brag het weer baie hoendervleis oomblikke opgelewer tydens die bekendstelling van die spanne. Die Big Brag, waartydens die eerstespanne aan die res van die skool bekendgestel is, het gewys met watter passie en trots die eerstespanne die Interskole tegemoet gaan. Bekendes uit die sportwereld het videos met boodskappe aan die […]

Interskole: Versiering van Vensters

Soos in die verlede was vanjaar se vensters weer ‘n fantastiese gesig! Personeel en leerders het hard gewerk om hierdie skouspel op te lewer. Die versiering van die vensters is ‘n tradisie en vorm deel van die jaarlikse interskole. Wenners vanjaar was: 1ste Plek: 10A1 Mev D’Elboux 2de plek: 9A5 Mev Slabber 3de plek:  11E1 […]

Interskole 2019

Hiermee aktiwiteite rondom die 2019 interskole teen Langenhoven Gimnasium.