7’s Springbok-rugbytrui:

Chadey Schutte (Gr9) het die 7’s Springbok-rugbytrui van die Blitzbok Kaptein, Siviwe Soyizwapi gewen, die fondsinsameling was vir die o 15 Rugbyspan. Die trekking was  deur die Blitzbok-kaptein self by Punt gedoen. Die oorhandiging van die trui kon nou eers plaasvind. By haar staan Punt Sporthoof Mr JR Foreman, wat ook die Afrigter van die […]

Damian is soos ‘n ‘VIS’ in die water!

SA Level 1 Interprovinsiale Swem Kampioenskappe: Damian Smith  Damian Smith, Gr 9-leerder van Hoërskool Punt, het die afgelope naweek aan die SA Level 1 Interprovinsiale Swem Kampioenskappe deelgeneem. Tydens die Kampioenskappe ryg hy die medaljes as volg in:  3 Goue medaljes 1 Silver medalje 4 Brons medaljes Hoërskool Punt is baie  trots op hom. Dit […]

Interskole: HS Punt vs HS Hermanus

Op Saterdag, 14 Maart 2020 het die Rugby-, Hokkie- en Netbalspanne van die twee skole in Mosselbaai teen mekaar te staan gekom.  Dit was ‘n heerlike sonskyndag en die sportspanne het pragtige spel gelewer.  Die belangrikste was egter die mooi gees waarin die plaasgevind het. Uitslae was as volg: Hokkie uitslae:  Dogters: 0.14A speel gelykop […]

Punt-atlete skitter by Wes-Kaap Atletiekbyeenkoms

12 Punt-atlete het die naweek van 13/14 Maart aan die Wes-Kaap Kampioenskappe wat by die  Dal Josefat Stadion in Paarl plaasgevind het, deelgeneem.  Ons atlete het skitterend gevaar en  verower 3 van die  Eden-span se 29 medaljes. Anika Beukes het Goud verower in D o.17 100m (12,70 sek), Deacon Cooper in S o.15 Hamergooi (43.77m) […]

Loerie-Sportdag

Op Saterdag, 7 Maart 2020 het verskeie Punt-sportspanne, aan die Loerie-Sportdag deelgeneem. Dit was geweldig warm en die spanne moes alles gee tydens hul eerste wedstryde van die seisoen. Rugby: Die volgende Punt-rugbyspanne het aan die Sportdag deelgeneem: Die o.15A-span het eerste gespeel en wen die wedstryd teen Knysna oortuigend 29 – 6. Die span […]

Netbal vs Bredasdorp

Op Saterdag, 7 Maart, het HS Punt se Netbalspanne vroegoggend met hul busse vertrek om teen Hoërskool Bredasdorp kragte te meet. Op ‘n vuurwarm dag is Punt met strawwe kompetisie verwelkom. ‘n Totaal van 13 spanne het deelgeneem en die uitstlae was as volg: o. 14 A: 7 – 14 (verloor) o. 14 B: 8 […]

2020 Rugby Borgskap

Punt-rugby ontvang hul 1ste span uitrustings geborg deur MSec Security! Baie dankie vir die borgskap MSec!  Ons seuns sal jul naam met trots dra! Op die foto vlnr: Mnr. Pieter Nel (Direkteur: Tegniese Hoof), Christoff van Zyl, Mnr. Robert Gerber (Afrigter), De la Rey Steyn (Kaptein), Mnr. Hennie Burger (Besturende Direkteur) en Mnr. Marius Giani […]

Punt-Tweekamp

Hoërskool Punt is baie trots op Damian Smith en Landré Cope wat in die Eden-Tweekampspan ingesluit is. Hierdie Punt-leerders sal die provinsie tydens die 2020 SA Tweekamp Kampioenskappe wat op 20 en 21 Maart 2020 in Oudtshoorn gehou word, verteenwoordig. Die Eden-span bestaan uit 89 atlete en sal teen 13 ander provinsies meeding. Baie sterkte […]

Eden-Streek Gholf finaal

Die Eden-Streek se Gholf finaal het op 28 Februarie 2020 plaasgevind. Dit het op die Mosselbaai Gholfbaan plaasgevind. Deelnemende skole was: Hoërskool Punt, Hoërskool Oudtshoorn, Oakdale, Glenwood House, Langenhoven Gimnasium en Rundle. Hoërskool Punt eindig in die eersteplek met die beste netto telling. Punt spog ook met die volgende prestasies: Stiaan Venter wen die seuns […]