Personeel se Movie Melo

Die personeel het hul kant gebring met ‘n fondsinsameling vir die skool. Kyk gerus hoe hul sing en dans. Follow the links to watch the items: HARDEKOLE https://digitv.co.za/#/video/26642/32529/Vod THE ANTHEM […]
Point Staff Movie Melo

Aan die begin van 2020 was die personeel van HS Punt gereed om weer die 2-jaarlikse personeel-melodrama op die planke te bring. Covid-19 het egter ook hierdie projek gekelder. Ons […]
PERSONEEL MELODRAMA

Die personeel van HS Punt het vanjaar hul eerste Melodrama aangebied. Dit het plaasgevind op 21 en 22 Maart 2018 en meer as 1000 toeskouers het hierdie uiters geslaagde aanbieding […]