Starganza 2020

  Vanjaar se Just Property Starganza 2020 het op 21 Februarie 2020 plaasgevind. Die Seremoniemeester was die bekende Sean Else en die gaskunstenaar Mel Botes. Die finaliste het almal pragtig gelyk en die beoordelaars moes omtrent kopkrap om ‘n wenner te kon aanwys. Baie geluk aan die volgende wenners: Me. en Mnr. Persoonlikheid: Courtney Williams […]

Just Property Starganza 2020

Op Vrydag, 21 Februarie 2020 om 18:30 is dit weer tyd vir ons jaarlikse Just Property Starganza 2020! Daar is 10 dogters en 10 seuns finaliste wat om die kroon moet meeding:

Raft Race 2020

Four seasons in one day – Friday, 7 February, was yet another typical Mossel Bay day. Early morning a chilly wind kept teachers in jackets, and parents unwilling to get out of their cars. Of course, this did not keep the learners from wearing summer shorts and bathing suits. In no time the cold air […]

Metropolitan 2020

Hoërskool Punt se jaarlikse Metropolitan was weereens ‘n reusesukses. Ons “Gorries” het soos in die verlede weer pragtige hoede en perdjies gemaak. Die res van die skool het toegekyk terwyl die Gr 8-dogters met hul pragtige hoed (hul eie skeppings) op die loopblank geparadeer het. Die Gr. 8-seuns het weer op ‘n hindernis baan teen […]

HSP groet die klas van 2019!

In ‘n oogwink is nog ‘n groep matriek se skooljare verby!  Kan dit dieselfde Klein gr 1’tjie wees wat vandag, 12 jaar later,  as ‘n pragtige jong man/dame by die hek van die skool uitstap!  Net ‘n eksamen wat tussen skoolkind en die grootmens-wêreld lê! Hoërskool Punt het weer, soos in die verlede, op ‘n […]

2019 Prefektekamp

Die 2019/2020-prefekte het vanaf 13 – 17 September 2019 ‘n prefektekamp bygewoon.  Hierdie kamp is  deur Me. N. Schoeman en Mnr. R. Botha aangebied.  Die verskillende aktiwiteite is by die Riviera Hotel (Hartenbos) en ATKV Hartenbos aangebied en die leerders het hulself gate uit geniet! Daar was onder meer spanbou-aktiwiteite en die kamp is met […]

Matric farewell 2019 Matriekafskeid

HS Punt se matriekafskeid was, soos in die verlede, weer ‘n spoggeleentheid. Die funksie is op 13 Julie 2019 in die Mosselbaai se Stadsaal gehou. Vanjaar se tema was die “Great Gatsby” en dit het ‘n fantastiese atmosfeer geskep. Die jonge dames en here het uitgehang in pragtige stylvolle skeppings wat bygedra het tot die […]

Die “Vistank”

Punt se “Vistank” het nou ‘n inwoner gekry danksy die Gorries van 2019. Foto: Manne van Swiftengineering besig om die inwoner “gemaklik” te maak.

Just Property Starganza 2019

Baie geluk Me. De Kock (hoof-organiseerder) en span met n pragtige aand! Dit was weereens ‘n prestige geleentheid en die Seremoniemeester, Michael Lindt, het bygedra om die aand onvergeetlik te maak. Baie geluk aan die wenners: Mnr. en Me. Fotogenies: Amor Coetzee en Reece Taljaard Mnr. en Me. Persoonlikheid: Amor Coetzee en Wally Roux Mnr […]