Olympic Games 2021 Olimpiese Spele

We are very proud of the following ex-pupils of Point High School who are part of the 2021 Olympic Games: Llewellyn Whittaker, Olympic Surf coach Tokyo 2020 – Head coach […]

Oudleerders presteer ontvang BRek Honneurs grade

Drie oud-leerders van die 2015 matriekgroep het BRek Honneurs grade ontvang. Hulle is Karmien Kruger, Jana Boleslawski en Dewald van der Gryp. Hierdie leerders was almal in Me. Taute se […]

Oud-leerders gradueer as Ingenieurs

Vier klasmaats van Hoërskool Punt se 2015-matriekklas het onlangs ‘n uitsonderlike prestasie behaal. Christo van Rensburg, Leigh Bongers, Jurie Zietsman en Kazia Luterek het saam as ingenieurs van die Universiteit […]

Punt se oud-leerders vlieg hoog!

Vandag, eerste in sy soort! Twee Hoërskool Punt oud-skoliere, Kaptein Morne Le Roux, matrikuleer in 1993 en saam met hom, Eerste Offisier Heinrich Rehr (o/hoofseun) , Matrikuleer in 2006. Hierdie […]

Denel se nuwe hoof is oud Punt-leerder!

Die Visse is baie trots op oud-leerder Daniel du Toit wat in 1984 by Punt gematrikuleer het: “Cabinet has approved the appointment of Daniel du Toit as the new group […]