Skaakproewe

Vyf van ons leerders het gekwalifiseer om aan die Eden-skaakproewe deel te neem. Leigh Carolus het baie sterk kompetisie in die o/20-afdeling gehad maar steeds 3 van haar 4 wedstryde […]
SWD-SKAAK

Tertia Volschenk (links) is in die SWD 0/16 dogters skaakspan opgeneem en Bianca Combrinck (regs) in die SWD 0/20 ope-span wat aan die SAJCC (South African Junior Chess Championship) gaan […]
SWD Skaakproewe

[vc_row][vc_column][vc_column_text]Die volgende Punt-leerders is in die Mosselbaai skaakspan, wat aan die SWD skaakproewe gaan deelneem, ingesluit: Vlnr: Stefan Coetzer, Bianca Combrinck, Rayaan Buffkins, Lee-Roy Muller, Leigh Carolus, Marnich Steyn, Brandon […]
Skaakproewe

Punt leerders by die eerste 2018 Mosselbaai skaakproewe te Soa Bras Hoërskool op 27 Januarie.