“Rule of thirds”

Op Woensdag, 13 Februarie, het HS Punt se fotografieklublede by Harry Giddy Park bymekaar gekom met een gesamentlike doel: om hulle passie vir fotografie uit te leef. Die leerders het meer geleer oor die “rule of thirds” en komposisie en daarna het hulle die geleentheid gehad om foto’s te neem.

Fotograwe kuier by die Poort

Die Fotografieklub het onlangs die Poort besoek. Die leerders het die geleentheid gehad om foto’s in ideale weersomstandighede te neem. Hulle het landskapfoto’s en nabyskote geneem. Die middag het ‘n paar pragtige foto’s opgelewer. Die leerders het die middag met ‘n roomys afgesluit

Fotografieklub besoek die Dias-fees

Wat het kleur, dromme, spookasem, springkastele en samesyn in gemeen? Dit en nóg baie meer was maar van die aspekte wat Hoërskool Punt se fotografieklub op Saterdag, 2 Februarie, tydens die jaarlikse Diasfees beleef het. Dit was ‘n interessante en genotvolle dag en daar was ‘n foto-geleentheid om elke hoek en draai. Selfs die Mossel […]

PHS Photography Club

On Saturday, 27 October 2018, the Photography club of PHS went on a day trip to The Crags in the Plettenberg Bay area.  Our photographers enjoyed the visit to the different animal sanctuaries and made use of the opportunity to capture the most beautiful moments in a picture.  

Live Life tussen die Canolas

– LiveLife tussen die Canolas- Raai Raai Wat het Lente… Canola-lande … die eksamen is amper verby …ingemeen? Antwoord = dus son … geel … en…glimlaggende fotograwe = LiveLife 30 van Hoërskool Punt se fotograwe het hierdie raaisel gaan oordink, beoefen en die tema “Live Life” gaan uitleef op die prag Canola-lande net buite Mosselbaai. […]

Fotografieklub besoek Redberry Farm in George

Die PHS fotografieklub het hul talente gaan beoefen op die pragtige aarbeiplaas net buite George: Redberry Farm Nie net is daar fotografie tegnieke beoefen nie, maar deelname aan die verskeie aktiwiteite was baie belangrik om te verseker daar word kwaliteit fotos geneem.

Punt Fotografieklub

PHS Fotografieklub het hul derde kwartaal met ‘n opwindende “splash action shot” sessie begin. Melk en kersies is gebruik en ‘n uur later was die kersies amper wit en die melk defnitief rooi! It was a messy and fun project. The key skill or technique developed – timing. The timing had to be perfect to […]

Fotografieklub kamp in Agulhas

Die afgelope naweek het ‘n baie entoesiastiese groep “fotograwe” op Agulhas toegesak vir ‘n naweek van pret en leer! Baie dankie aan Me. H. Slabbert wat so ‘n ywerige leermeester en organiseerder is. Aangeheg fotos van die naweek se pret en werk!