Mosselbaai Junior Stadsraad

Die nuwe Mosselbaai Junior Stadsraad is op 30 Oktober 2019 by die Mosselbaai munisipale kantore ingehuldig.  Al die raadslede en die Adjunk-Burgemeester was tydens die seremonie teenwoordig. Die volgende Punt-leerders […]

Mossel Bay Junior Town Council

Point learners (members of the Junior Town Council) during a Municipal meeting. Thomas Barker, Terena Botha and Eben Conradie.