SPCA Cadets

SPCA Cadets 2020: Die SPCA Cadets van 2020 het Vrydag hul balkies en T-shirts ontvang vir die suksesvolle voltooiing van hul kursus. Op die fotos verskyn: 1. Kaitlyn Kruger, Caria […]
Wish help ander in nood

WISH MAAK ‘N VERSKIL Sedert die begin van die jaar het leerders en ouers ons ondersteun met vrygewige bydraes van kruideniersware en kontantdonasies vir WISH se Kruideniersware Projek. Die doel […]
HYPI DONATES BOOKS AND “ODD SOCKS” TO HAVEN NIGHTSHELTER

Point High School started participating in the Odd Socks project in 2019. The project entails the collection of socks that has lost their partners (“odd socks”) and then re-matching them […]
Wish-aktiwiteite

WISH (Wees Iemand Se Held) het ‘n skenking van vrugte en groente gemaak aan Moreson Kinderhuis in George. Die vrugte en groente is verkry by Affieplaas, wat dit ook gaan […]
Punt-matrieks skenk klere!

Die graad 12-klas van Hoërskool Punt het vanjaar die “omgee” verder gevat deur ook hul skoolklere aan die skool te skenk. In die verlede het hulle slegs hul skoolskoene agtergelaat. […]
Boekies vir Koekies!

Boekies vir Koekies is een van HYPI, Hoërskool Punt se gemeenskapsdiens, se jaarlikse projekte. Die projek behels dat leerders tweedehandse boeke en tydskrifte aan die skool skenk. In ruil ontvang […]
HYPI “Odd Socks” project

Point High School started participating in the Odd Socks project in the third term of this year. The project entails the collection of socks that has lost their partners (“odd […]
PUNT GEE OM / WE CARE !

Hierdie groep leerders van WISH (Wees Iemand Se Held) het Moreson Kinderhuis in George Vrydag besoek. Op die foto verskyn Carla Meyer, Franciska Olivier, Annemie de Graaff, Olivia Olivier, Teagan […]
HSP gee om!

HYPI het vandag ‘n skenking van ‘n loopraam, kruk en boeke aan Onse Rus Ouetehuis gedoen. Op die foto verskyn Anita Oosthuizen, ons Ouetehuisprojekleier, by di skenking. Baie dankie aan […]
HOËRSKOOL PUNT GEE OM – WISH help 25 gesinne

WISH (Wees Iemand Se Held) kon hierdie kwartaal genoeg kruideniersware insamel om 25 gesinne te help. ‘n Kompetisie is gehou waar Hoërskool Punt se registerklasse teen mekaar gekompeteer het om […]