Nasionale Boomplant-week

HSP se Greenergy-klub het op 9 September 2020 hul deel gedoen vir Nasionale Boomplant-week. Dankie aan Me. K. van den Berg wat die projek voorgestel het en die borge wat […]
Costal clean-up

Point Greenergy club did their part to clean-up our local beaches.
Punt Greenergy klub

Klublede ontvang hul balkies van Mnr. van Zyl (Adjunkhoof).
HSP Greenergy-klub plant boompies

Lede van Punt se Greenergy-klub besig om spekboompies te plant.
Punt Greenergy-klub

Die Greenergy-klub van HSP het op 26 Maart 2018 weer aan die werk gespring en na skool die riviermond by Hartenbos gaan skoonmaak. Dit is slegs een van die talle […]