ATKV Debatskompetisie

Op 20 Mei 2021 het die junior en senior debatspanne aan die Suid-Kaap rondte van die ATKV-Debatskompetisie deelgeneem. Dané Lubbe, Quré Roets en Liané Pretorius het Hoërskool Punt se naam […]

ATKV-DEBAT

Lucia Pauw en Anri Knapp van Hoërskool Punt is deur die ATKV as die Suid-Oos Kaap wenners in die Senior afdeling aangewys.Hulle mag maar praat! Hoërskool Punt wens hulle geluk […]

HS Punt debateer op Nasionale vlak

Op 3 Augustus 2019 het Lucia Pauw en Anri Knapp aan die finale rondte van die ATKV -Debatkompetisie, wat by ATKV Goudini Spa gehou was, deelgeneem. Hulle het hulself uitstekend […]

ATKV-Debat

Lucia Pauw en Anri Knapp het op 25 Mei 2019 aan die semi-finale rondte van die ATKV-Debat (Oos-Kaap) deelgeneem. HS Punt het slegs een senior span ingeskryf en hulle het […]

ATKV-Debat

Baie geluk aan Lucia Pauw en Anri Knapp wat deur is na die Semi-finale rondte van die ATKV-Debat. Dit is die eerste keer dat hulle aan Debat deelneem.

ATKV-DEBAT

Hierdie span is die enigste 2 van HS Punt se junior en senior debatspanne wat deurgedring het na die ATKV semi finaal. Hulle neem weer op Saterdag 2 Junie in […]

ATKV-Debatskompetisie

ATKV-Debat in Riversdal: HSP het op 21 April 2018 by HS Langenhoven in Riversdal aan die ATKV Debatskompetisie se eerste rondte deelgeneem en uitstekend gevaar. Foto 1 vlnr: Lorenne Warney, […]