Musiekblyspel: Skipskop

Hoërskool Punt bied op 23 – 27 Mei 2022 ‘n musiekblyspel aan wat elke Suid-Afrikaner nostalgies en trots gaan laat. Skipskop, with music by David Kramer, Sonja Herold and even […]

HS Punt vs HS Montagu

Hoërskool Punt het op 30 April teen HS Montagu deelgeneem. Die uitslae is as volg: Rugby o.14A 57-7 (wen) o.15A 29-10 (wen) o.15B 20-15 (wen) o.16A 19-15 (wen) o.19A 24-31 […]

Point Cricket

KRIEKET | CRICKET Our boytjies once again did not disappoint! O/19 Punt vs. Hoërskool Oudtshoorn Teken 183/10 aan met Jesse Lewis wat 64 kry. Boul Oudtshoorn HS uit vir 87. […]

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

Goeiemôre aan al ons Punt-ouers. Soos  ons die inligting van Nasionale Onderwys en die WKOD ontvang, sal ons dit met u kommunikeer.  Ons norm is om slegs feite met u […]

Skooldrag

SEUNS / BOYS Somersdrag (kwartaal 1 en 4) : * wit kortmouhemp (wat tot bo toeknoop), moulose trui, skooldas, grys kort- of langbroek, grys skoolsokkies. Geen langmoutruie in die somer […]

CashBack App

CashBack App In light of the festive season around the corner, purchase via the CashBack App and help Point High School benefit from these rewards. U as ouer sal ook […]

Natuurlewestap na Rondebossie Diepwalle

Punt se Natuurlewestap-klub het die afgelope naweek ‘n uitstappie na Rondebossie Diepwalle aangepak. As gevolg van die brande moes die groep ongelukkig van die oorspronklike roete afwyk en ‘n ompad […]