Punt-leerders hard aan die werk (speel) tydens die Cansa sprayathon! Punt se leerders het op Saterdag, 24 Februarie 2018, by die verskillende winkelsentrums hul deel gedoen om die Cansa boodskap aan die publiek uit te dra.
Baie dankie aan Me. A van Staden en haar groep vrywilligers!