Op die foto oorhandig Hoërskool Punt se CANSA Relay for Life spankaptein, Lunje Mengezeleli, die span se sertifikaat van deelname aan die CANSA Relay for Life 2018 aan Mnr Pieterse (Adjunkhoof) en me. Van Staden (Gemeenskapsdienskoordineerder).