10th November 2020

Bekende musiek-trio bederf musiekliefhebbers by Punt!

On 9 November 2020 the famous pianist, Charl du Plessis, Werner Spies (bassist) and Peter Auret (drummer) performed at Point High School.

Die musiek-leerders en personeel het die voorreg gehad om hierdie trio tydens ‘n lewendige vertoning te ervaar. Baie dankie vir die fantastiese vertoning, dit was baie spesiaal.

Baie dankie ook aan Me. Louise van Wyk-Visser wat dit gereel het.

Fotos deur Jeanne Pienaar.

Foto vlnr: Peter Auret, Charl du Plessis, Me. Van Wyk-Visser en Werner Spies.