Hoërskool Punt het die afgelope naweek die 2020 Mosselbaai-streekbyeenkoms aangebied. Punt, Curro,  Hillcrest Sekonder, Sao Bras, Indwe en Variis College se atlete het sterk teen mekaar meegeding.

Punt het 67 eersteplekke, 36 tweedeplekke en dan 16 derdeplekke verower en ‘n totaal van 17 rekords verbeter.

Nuwe rekords:
Dogters o/14: Alexis Nell (3000m),
Charne Brummer (Gewigstoot)
Marzaan van der Linde (Diskusgooi)
Dogters o/15: Lara Lubbe (400m)
Dogters o/17: Nichelle Grobler (100mHekkies)
Jandri Snyders (400m)
Dogters o/19: Abigail Figland (Driesprong)
Seuns o/14: Henro Kuhn (3000m)
Deacon Cooper (Hamergooi)
Seuns o/15: HJ Nell (800m)
Lee Wildemans (400m)
Seuns o/17 : Herman Knoetze (800m)
Mario Swanepoel (Hamergooi)
Girard September (Driesprong)
Seuns o/19 : Nico Weber (Spiesgooi)
Liam Kannemeyer (Verspring)
Brendan Schutte (400m)