21st August 2018

ATKV-Tienertoneel

Baie geluk aan Me. W. Delport en haar span drama-leerders met gisteraand se puik produksies.

Hierdie groep vertrek op Woensdag, 22 Augustus 2018 na Kaapstad vir deelname aan die ATKV-Tienertoneel. Hul produksies sal Donderdag by die Artscape Teater opgevoer word.

Baie sterkte aan hierdie span, ons weet die kompetisie is sterk maar ons glo in julle!

Proudly Punt