4th December 2020

ATKV-SENIOR OLIMPIADE

Shanté Greyling en Handri Viljoen van Hoërskool Punt het aan die Senior Afrikaans Eerste Addisionele Taal-Olimpiade van 2020 deelgeneem. Beide die leerders behaal ‘n onderskeiding. Die uitslae was soos volg: Shanté 83,08% en Handri 80%. Baie geluk aan die twee leerders met die mooi prestasie.