Mariné Botha het op 2 Augustus 2019 aan die finale rondte van die ATKV-Redenaars by Goudini Spa deelgeneem. Sy het uitstekend gevaar en is as die NASIONALE WENNER in die kategorie Voorbereide redenaars, gr. 8-9, aangewys.
Saam met haar op die foto is die seremoniemeester (en ‘n Mnr. SA), Dieter Voigt, ‘n oud-leerder van HS Punt.