Mariné Botha (Gr 8 Huistaal Voorbereid) behaal ‘n 1ste plek in die Suidoos-Kaap semi-finale rondte wat op 24 Mei 2019 in George gehou is.
Lucia Pauw(Gr. 10 Huistaal Onvoorbereid) behaal die 2de plek in die Suidoos-Kaap semi-finale rondte.
Beide dring deur na die Nasionale finale rondte wat op 2 Augustus 2019 by die ATKV Goudini-Spa gaan plaasvind.
HS Punt is baie trots en wens hulle baie sterkte toe.