Hoërskool Punt het op 13 April 2019 by Hoërskool Oudtshoorn aan die ATKV-Redenaars se 1ste rondtes deelgeneem. Ons leerders het skitterend gepraat. Die leerders se name wat na die semi-final rondes deurdring, sal binnekort bekend gemaak word.

Die volgende leerders het deelgeneem:
Gr. 8-9 Onvoorbereide redenaars: Gr. 9 Sipho Ngcwangu
Gr. 8-9 Voorbereide redenaars : Gr. 8 Marine Botha en Stefani Muller; Gr. 9 Carla Smit, Janika Pretorius en Cozette Pretorius
Gr. 10 – 12 Onvoorbereide redenaars: Gr. 10 Lucia Pauw, Gr. 12 Myneli Muller en Amor Hall
Gr. 10 – 12 Voorbereide redenaars: Gr. 10 Anja van Staden, Gr. 11 Mieke Oosthuizen en Suné Joubert.

Proudly Punt jonge dames!