23rd August 2021

ATKV-DigiSpanpraat 2021

Baie geluk aan die span van HS Punt wat ‘n uitstekende A++ behaal het.

Die span se toespraak het gehandel oor die onderwerp “Etikette hoort op klere”. Dit is geskryf deur Me. Stefanie Keyser wat die span reeds sedert hul gr 6 jaar afrig.

Spanfoto: Gratia Pauw, TJ Vorster, Evert Potgieter en Johannes Pretorius.