Lucia Pauw en Anri Knapp van Hoërskool Punt is deur die ATKV as die Suid-Oos Kaap wenners in die Senior afdeling aangewys.Hulle mag maar praat! Hoërskool Punt wens hulle geluk en is baie trots op hulle.