9th May 2019

ATKV-Debat

Baie geluk aan Lucia Pauw en Anri Knapp wat deur is na die Semi-finale rondte van die ATKV-Debat. Dit is die eerste keer dat hulle aan Debat deelneem.