18th May 2018

ATKV-DEBAT

Hierdie span is die enigste 2 van HS Punt se junior en senior debatspanne wat deurgedring het na die ATKV semi finaal. Hulle neem weer op Saterdag 2 Junie in George by HS Outeniqua deel.

Danielle Marais en Karlien de Wet. Albei gr 11.