Andrea Kommer het ‘n briljante 6de plek, in driesprong, tydens die SA Skole Atletiekkampioenskappe behaal.