Die rugbyspanne het tydens die vakansie aan die AJ Sportskool deelgeneem en die volgende uitslae behaal:
Punt o/19A wen Schoonspruit 15-3, Parel Vallei A 17-14 en verloor 0-29 teen Frikkie Meyer.
Punt o/16A verloor teen Parel Vallei, Landboudal en Sao Bras.
Punt o/14A wen Punt o/14B 28-0 en Melkbos 50-0.
Foto: Punt o/14A-rugbyspan